Petrozawodsk

Petrozawodsk

Петрозаводск
Stad
Vlag van Petrozawodsk
Vlag
Wapen van Petrozawodsk
Wapen
Die ligging van Karelië in Rusland
Die ligging van Karelië in Rusland
Petrozawodsk is in Karelië
Petrozawodsk
Petrozawodsk
Die ligging van Petrozawodsk in Karelië
Koördinate: 61°47′N 34°20′O / 61.783°N 34.333°O / 61.783; 34.333
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedRepubliek van Karelië
Stigting1703
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterNikolai Lewin
Oppervlak
 • Totaal135 km2 (52 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal268 946
TydsoneUTC+04:00
Vorige nameSjoeiski Zawod
Petrofski Zawod
Webwerfhttp://www.petrozavodsk-mo.ru/

Petrozawodsk (Russies: Петрозаво́дск) is die hoofstad van die Republiek van Karelië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit lê sowat 27 km ver al langs die weskus van die Onegameer. Die bevolking in 2013 was 268 946.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search